105. OOPMOND INSETSEL – Riva Schoeman se kronkelpaadjie


Eks-OFM, eks-Jacaranda, eks-RSG nou Radio Kansel aanbieder Riva Schoeman, moes ‘n laaannggg kronkelpaadjie stap voor sy kon kom waar sy nou is… net waar God haar nou soek! Sy vertel vir Janine van Niekerk van Oopmond haar verhaal.

Share this:
  • Facebook
  • Twitter
  • del.icio.us
  • Tumblr
  • Posterous
  • StumbleUpon
  • RSS