106. OOPMOND INSETSEL – Elizabeth Olivier Kahlau


Elizabeth is een van die celebs in SA se gunsteling fotograwe. Maar sy is ‘n ware Jesus liefhebber, en in die insetsel verduidelik sy hoekom sy Jesaja beloftes oor vloekende graffiti afgeneem het.  Sy gesels met Janine van Niekerk van Oopmond.

Share this:
  • Facebook
  • Twitter
  • del.icio.us
  • Tumblr
  • Posterous
  • StumbleUpon
  • RSS