107. OOPMOND INSETSEL – Lené Pienaar


Lené Pienaar het ‘n God-gegewe talent.  Behalwe vir die absolute uitstaan kwaliteit kuns; is elke skildery die eindproduk van ‘n pad met God, wat net onweerstaanbaar uitspoel op die lap… met al die emosie, gees en gebrokenheid wat daarmee gepaard gaan. Janine van Niekerk van Oopmond gesels met haar.

Share this:
  • Facebook
  • Twitter
  • del.icio.us
  • Tumblr
  • Posterous
  • StumbleUpon
  • RSS