119. OOPMOND INSETSEL: The Way PTA


Melanie en Pierre van Oopmond gesels met die mense van The Way.  The Way is ‘n eenheidsbeweging onder die jeugleiers van die land, met die doel om in gehoorsaamheid God se hart te raak sodat Hy Sy seen op ons land sal beveel. Dit is ontbyt en gebed, en in die proses leer ons mekaar ken en daarom vertrou, met die geloof dat ons in die toekoms sal sit met ‘n stad/ dorp se leiers in eenheid in elke stad/ dorp waar dit (of soortgelyke inisiatiewe) posvat.

Share this:
  • Facebook
  • Twitter
  • del.icio.us
  • Tumblr
  • Posterous
  • StumbleUpon
  • RSS